'ta
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| 'ta |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [tɑ]
Met Arabiese letters:
- تَ
Betekenisse:
- (Slaams:) titel en aanspreekvorm vir 'n Slaamse manspersoon (gewoonlik gevolg deur die voornaam).

