без

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Russies (ru)

Transkripsie

bez

Voorsetsel

    Betekenisse

  1. Sonder
  2. Voor

    Voorbeeldsinne

«без конца»
sonder einde
«и всё без толку»
en alles verniet
«без пяти четырe»
vyf voor vier

    Vertalings

  Vertalings:    без
Engels: 1 without(en); 2 to(en)