японский

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Russies (ru)

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik японский
japonskij
японские
japonskije
Vroulik японская
japonskaja
японские
japonskije
Onsydig японское
japonskoje
японские
japonskije
Bywoord
японски
japonski
Verdere verbuigings: японский (verbuiging)

Uitspraak

IPA:
byvoeglik: manlik: [jɪˈpɔnskʲij], vroulik: [jɪˈpɔnskəjɛ], onsydig: [jɪˈpɔnskəjɛ]; genitief: [jɪˈpɔnskəvə]; meervoud: [jɪˈpɔnskʲijɛ]
bywoordelik: [jɪˈpɔnskʲi]

Transliterasie

Slavistiek: manlik: japonskij, vroulik: japonskaja, onsydig: japonskoje; meervoud: japonskije
ISO 9: manlik: âponskij, vroulik: âponskaâ, onsydig: âponskoe; meervoud: âponskie
Library of Congress: manlik: ıa͡ponskiĭ, vroulik: ıa͡ponskaı͡a, onsydig: ıa͡ponskoe; meervoud: ıa͡ponskie
GOST: manlik: japonskij, vroulik: japonskaja, onsydig: japonskoe; meervoud: japonskie

Transkripsie

manlik: japonskij, vroulik: japonskaja, onsydig: japonskoje; meervoud: japonskije

Spelling tot 1918

byvoeglik: manlik: японскій, vroulik: японская, onsydig: японское, meervoud: японскіе
bywoordelik: японски

    Betekenisse

  1. Japannees, van, betreffende die Japanners.
  2. Japannees, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.
  3. Japannees, van, betreffende die Japannese taal.