'n

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
(Aangestuur vanaf ’n)
Die hond is ’n boerboel.

Afrikaans (af)

Lidwoord
'n

Uitspraak

Hulp:IPA: [ə, ə̃]
   
(lêer)
(voor klinkers:) [ən]

Met Arabiese letters

اِی , voor klinkers: اِنْ

Spelling tot 1909

'n, 'ñ

Lidwoord

    Betekenisse

Onbepaalde lidwoord wat gebruik word om na iets onbepaalds te verwys (kyk ook na die bepaalde lidword die).

    Voorbeeldsinne

’n Kind speel in ons tuin.
Hy het ’n potlood gesteel.

    Vertalings

  Vertalings:    'n
Deens: (gemeenslagtig:) en(da); (onsydig:) et(da)
Duits: (manlik en onsydig:) ein(de); (vroulik:) eine(de)
Engels: a(en)
Nederlands: een(nl)
Noors (Boekmaal): (manlik:) en; (vroulik:) en, ei; (onsydig:) et
Noors (Nieu-): (manlik:) ein(nn); (vroulik:) ei(nn); (onsydig:) eit(nn)
Sweeds: (gemeenslagtig:) en(sv); (onsydig:) ett(sv)