の
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Japannees (ja)
Japannese verhoudingswoord
Betekenisse:
- Se. Dui die genitiewe naamval aan.
- «彼女の名前は田中桜です。»
- Haar naam is Sakura Tanaka. (Letterlik: Sy se naam is Tanaka Sakura.)
- «彼女の名前は田中桜です。»
- Word gebruik om 'n byvoeglike naamwoord van 'n selfstandige naamwoord te vorm.
- «男の子は食べる»
- Die seun eet. (Letterlik: Die man の kind eet; die manlike kind eet.)
- «男の子は食べる»
Uitspraak:
Transliterasie:
- Hepburn: no