成桂

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Japannees (ja)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Gepromoveerde ruiter (桂馬) in Japanse skaak (将棋), met dieselfde skuiwe as 'n goue generaal (金将).

Uitspraak

  1. なりけい

Transliterasie

  1. Hepburn: narikei