玉将

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Japannees (ja)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Variasie van koning (王将) in Japanse skaak (将棋). In amptelike kragmetings speel die sterker speler met die 王将 en die swakker speler met die 玉将.

Uitspraak

  1. ぎょくしょう

Transliterasie

  1. Hepburn: gyokushō