-n
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Boekmaal (nb)
Lidwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [-n]
Betekenisse:
- Die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
- (Tot 1938:) enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
Wisselvorme:
- (Ná 'n medeklinker:) -en
Sinonieme:
- (Sedert 1938:) -a
Deens (da)
Lidwoord
Gemeenslagtig
Uitspraak:
- IPA: [-n]
Betekenisse:
- Die, enkelvoud van die bepaalde gemeenslage lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
Wisselvorme:
- (Ná 'n medeklinker:) -en
Nieu-Noors (nn)
| Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig | |||
| -en | -a, (tot 1938:) -i |
-et | ||||
| Meervoud | Manlik | Vroulik | Onsydig | |||
| -ane | -ene, (by woorde op "-ar":) -ane; (tot 1938 by woorde op "-or":) -one |
-a, (tot 1938:) -i |
||||
| Voor 'n byvoeglike naamwoord | ||||||
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig | |||
| den | den | det | ||||
| Meervoud | Alle geslagte | |||||
| dei | ||||||
Lidwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [-n]
Betekenisse:
- Die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
Wisselvorme:
- (Ná 'n medeklinker:) -en
Sweeds (sv)