-ne
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Boekmaal (nb)
Lidwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [-nə]
Betekenisse:
- Die, meervoud van die bepaalde manlike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
Wisselvorm:
- (Behalwe ná 'n klinker of "er":) -ene
Boekmaal (nb)
Lidwoord
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [-nə]
Betekenisse:
- (Tot 1938:) meervoud van die bepaalde vroulike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
Wisselvorm:
- (Tot 1938 behalwe ná 'n klinker of "er":) -ene
Sinonieme:
- (Sedert 1938:) -a
Boekmaal (nb)
Lidwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA: [-nə]
Betekenisse:
- Die, meervoud van die bepaalde manlike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
Wisselvorm:
- (Behalwe ná 'n klinker of "er":) -ene
Deens (da)
Lidwoord
Alle geslagte
Uitspraak:
- IPA: [-nə]
Betekenisse:
- Die, meervoud van die bepaalde lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
Wisselvorm:
- (Behalwe ná 'n klinker of "er":) -ene