Afrikaan
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Afrikaan | Afrikane |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اَفْرِیكَانْ , meervoud: اَفْرِیكَانِی
Spelling tot 1909
- Afrikaan, meervoud: Afrikáne, Afrika-ne, Afriká-ne
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoner van Afrika.
Voorbeeldsinne
- Kofi Annan is die eerste swart Afrikaan wat in die pos van sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN) aangestel is.
Vertalings
Vertalings: Afrikaan | |||
---|---|---|---|
|
|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Afrikaan m | Afrikanen |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [a.fri.ˈkan]
-
(lêer)