Afrikaanse
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Afrikaanse | Afrikaanses |
Uitspraak:
- IPA: [ɑfriˈkɑːnsə, ɑfrəˈkɑːnsə, ɑfriˈkɑ̃ːsə, ɑfrəˈkɑ̃ːsə], meervoud: [ɑfriˈkɑːnsəs, ɑfrəˈkɑːnsəs, ɑfriˈkɑ̃ːsəs, ɑfrəˈkɑ̃ːsəs]
Met Arabiese letters:
- اَفْرِیكَانْسِی , meervoud: اَفْرِیكَانْسِسْ
Spelling tot 1909:
- Afrikaañse, meervoud: Afrikaañses
Betekenisse:
- Inwoonster van Afrika.
- Vroulike lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- vroulike lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
Vertalings
Afrikaans (af)
Attributief van ☞ Afrikaans.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Afrikaanse | Afrikaansen |
| Genitief (verouder) |
Afrikaanse | Afrikaansen |
| Datief (verouder) |
Afrikaanse | Afrikaansen |
| Akkusatief (verouder) |
Afrikaanse | Afrikaansen |
| Verkleinwoord |
Vroulik
Spelling tot 1934:
- Afrikaansche, meervoud: Afrikaanschen
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [afriˈkaːnsə], meervoud: [afriˈkaːnsə(n)]
- Belgies: [afʀiˈkaːnsə], meervoud: [afʀiˈkaːnsə(n)]

