Afrikaner
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA: [ɑfriˈkɑːnər, ɑfrəˈkɑːnər], meervoud: [ɑfriˈkɑːnərs, ɑfrəˈkɑːnərs]
- اَفْرِیكَانِرْ , meervoud: اَفْرِیكَانِرْسْ
- Afrikáner, Afrika-ner, Afriká-ner; meervoud: Afrikáners, Afrika-ners, Afriká-ners
- 1. Lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- 2. Lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- 3. Gehaarde, inheemse beesras, gekenmerk deur sy rooi of geelbruin kleur, kort, gladde hare, weglêhorings en ’n hoë skof.
- 4. Namakwa-Afrikaner(skaap), ’n Suid-Afrikaanse vetstertskaap.
- 5. Ronderib-Afrikaner(skaap), ’n Suid-Afrikaanse skaapras.
- (Verouder:) Afrikaander, (verouder vir blanke lid:) Boer
-
- Arabies: 1, 2 أفريقاني (afrikani) (ar); 1 بويري (boewairi) (ar)
- Bosnies: 1, 2 Afrikaner (bs); 1 Bur (bs)
- Bulgaars: 1, 2 африканер (afrikaner) (bg); 1 бур (boer) (bg)
- Duits: 1, 2 Afrikaner (de); 1 Bure (de), (verouder:) Afrikander (de), Afrikaander (de)
- Engels: 1, 2, 3, 4 Afrikaner (en); 1 Boer (en), Afrikaaner (en); 3 (verouder:) Afrikander (en); 4, 5 (verouder:) Africander (en)
- Estnies: 1 afrikander (et)
- Fins: 1 afrikandi (fi), buuri (fi)
- Frans: 1, 2 Afrikaner (fr); 1 Afrikander (fr), Afrikaander (fr)
- Hebreeus: 1 בורי (boeri) (he)
- Italiaans: 1, 2 afrikaner (it); 1 afrikander (it), africander (it), boero (it)
- Katalaans: 1, 2 afrikaner (ca); 1 bòer (ca)
- Klingon: 1, 2 'aprIqan (tlh); 1 bur (tlh)
- Kroaties: 1, 2 Afrikaner (hr); 1 Bur (hr)
- Latyns: 1, 2 Africanicus (la)
- Nederlands: 1, 2 Afrikaner (nl); 1 Boer (nl)
- Noors (Nieu-): 1 afrikand (nn), afrikandar (nn)
|
|
-
- Noors (Boekmaal): 1 afrikander (nb)
- Oerdoe: 1, 2 ایفریکان (êfrikaan) (ur), افریکان (afrikaan) (ur); 1 بوئیر (bo’er) (ur)
- Persies (Wes-): 1, 2 آفریكانر (aafrikaner) (fa); 1 بوئر (bo’er) (fa); 3, 4, 5 آفریكاندر (aafrikaander) (fa)
- Pools: 1, 2 Afrykaner (pl); 1 Bur (pl)
- Portugees: 1, 2 africâner (pt); 1 africânder (pt), (Europees:) bóer (pt), (Brasiliaans:) bôer (pt)
- Russies: 1, 2 африканер (afrikaner) (ru); 1 африкандер (afrikander) (ru), бур (boer) (ru)
- Serwies: 1, 2 Африканер (Afrikaner) (sr); 1 Бур (Bur) (sr)
- Spaans: 1, 2 afrikáner (es); 1 afrikander (es), bóer (es)
- Swahili: 1, 2 Mwafrikana (sw); 1 Kaburu (sw)
- Swazi: 1 liBhunu (ss)
- Sweeds: 1, 2 afrikaaner (sv), afrikand (sv); 1 boer (sv)
- Turks: 1, 2 Afrikan (tr); 1 Bur (tr)
- Venda: 1 Muvhuru (ve), Mufurukaṋere (ve), (derogatief:) Ḽivhuru (ve)
- Xhosa: 1 iBhulu (xh)
- Zoeloe: 1 iBhunu (zu)
|
, meervoud: 
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [afriˈkaːnər], meervoud: [afriˈkaːnər]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [afʀiˈkʰaːnɐ], meervoud: [afʀiˈkʰaːnɐ]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [afriˈg̊aːnɐ], meervoud: [afriˈg̊aːnɐ]
- Switserduitse standaardtaal: [afriˈkaːnər], meervoud: [afriˈkaːnər]
- Afrikaan
- Afrikaner, 'n lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaner, 'n lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- 2. Bure, (verouder:) Afrikander, Afrikaander
- Afrikaner
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [afɹiˈkɑːnə], meervoud: [afɹiˈkɑːnəz]
- Brits: [ˌæfɹiˈkɑːnə], meervoud: [ˌæfɹiˈkɑːnəz]
- Amerikaans: [ˌæfɹiˈkɑːnəɹ], meervoud: [ˌæfɹiˈkɑːnəɹz]
- Afrikaner, 'n manilke lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaanse, 'n vroulike lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaner, 'n manilke lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- Afrikaanse, 'n vroulike lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- Gehaarde, inheemse beesras, gekenmerk deur sy rooi of geelbruin kleur, kort, gladde hare, weglêhorings en ’n hoë skof.
- Afrikaner, naam vir verskillende soorte veldblomme.
- Afrikaner, naam vir sekere aandblom- en pypiesoorte.
- 1., 2. Boer, Afrikaaner
- 5. (Verouder:) Afrikander
- 6., 7. (Verouder:) Africander
- Afrikaner
| Enkelvoud |
Meervoud |
| (sonder lidwoord) |
(met lidwoord) |
(sonder lidwoord) |
(met lidwoord) |
| Afrikaner |
l'Afrikaner |
Afrikaners |
les Afrikaners |
- IPA: [afʀikaˈnɛʀ], bepaald: [lafʀikaˈnɛʀ]; meervoud: [afʀikaˈnɛʀ], bepaald: [lezafʀikaˈnɛʀ]
- Afrikaner, 'n manilke lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaanse, 'n vroulike lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaner, 'n manilke lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- Afrikaanse, 'n vroulike lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- 1., 2. Afrikander, Afrikaander
- IPA:
- Nederlands: [afriˈkaːnər], meervoud: [afriˈkaːnərs]
- Belgies: [afʀiˈkaːnəʀ], meervoud: [afʀiˈkaːnəʀs]
- Afrikaner, 'n lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaner, 'n lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- 1. Boer