Alamannies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Alamannies  
Attributief   Alamanniese  
Partitief   Alamannies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           

Byvoeglike naamwoord


Uitspraak:

IPA: predikatief: [ɑlɑˈmɑnis], attributief: [ɑlɑˈmɑnisə], partitief: [ɑlɑˈmɑnis]


Met Arabiese letters:

predikatief: اَلَمَنِیسْ , attributief: اَلَمَنِیسِی , partitief: اَلَمَنِیسْ


Betekenisse:

Van, betreffende die Alamanniese dialekte.


Sinonieme:

Wes-Opperduits


Wisselvorm:

Alemannies


Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Alamannies      

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ɑlɑˈmɑnis]


Met Arabiese letters:

اَلَمَنِیسْ


Betekenisse:

'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Alamannies word in volgende subgroepe verdeel: Swabies, Nederalemannies, Hoogalemannies en Hoogste-Alemannies. Die Alamanniese dialekte van Switserland word Switserduits genoem.


Sinonieme:

Wes-Opperduits


Wisselvorm:

Alemannies


Vertalings


Persoonlike gereedskap