Alemannies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Alemannies  
Attributief   Alemanniese  
Partitief   Alemannies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           

Byvoeglike naamwoord


Uitspraak:

IPA: predikatief: [ɑləˈmɑnis], attributief: [ɑləˈmɑnisə], partitief: [ɑləˈmɑnis]


Met Arabiese letters:

predikatief: اَلِمَنِیسْ , attributief: اَلِمَنِیسِی , partitief: اَلِمَنِیسْ


Betekenisse:

Van, betreffende die Alemanniese dialekte.


Sinonieme:

Wes-Opperduits


Wisselvorm:

Alamannies


Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Alemannies      

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ɑləˈmɑnis]


Met Arabiese letters:

اَلِمَنِیسْ


Betekenisse:

'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Alemannies word in volgende subgroepe verdeel: Swabies, Nederalemannies, Hoogalemannies en Hoogste-Alemannies. Die Alemanniese dialekte van Switserland word Switserduits genoem.


Sinonieme:

Wes-Opperduits


Wisselvorm:

Alamannies


Vertalings


Persoonlike gereedskap