Anglicus
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Latyns (la)
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
| Manlik | Anglicus | Anglicī |
| Vroulik | Anglica | Anglicae |
| Onsydig | Anglicum | Anglica |
| Bywoord | ||
| Anglicē | ||
| Verdere verbuigings: Anglicus (verbuiging) | ||
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
Betekenisse:
- Engels, van, betreffende die Engelse.
- Engels, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Engeland.
- Engels, van, betreffende die Engelse taal.

