Arabier
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Arabier | Arabiere |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- عَرَبِيرْ , meervoud: عَرَبِيرِى
Spelling tot 1909:
- Arabier, Arabiir; meervoud: Arabire
Betekenisse:
- Inwoner, burger van 'n Arabiese land.
- Perd van die Arabiese ras.
Vertalings
|
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Arabier | Arabieren |
| Genitief (verouder) |
Arabiers | Arabieren |
| Datief (verouder) |
Arabier | Arabieren |
| Akkusatief (verouder) |
Arabier | Arabieren |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ɑraˈbiːr], meervoud: [ɑraˈbiːrə(n)]
- Belgies: [ɑʀaˈbiːʀ], meervoud: [ɑʀaˈbiːʀə(n)]