Aserbeidjans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Aserbeidjans     Aserbeidjanse        
Vergrotend            
Oortreffend      
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Bywoord
Oortreffend   {{{9}}}  


Uitspraak:

IPA: [ɑsərbəɪ̯ˈʤɑns], attributief: [ɑsərbəɪ̯ˈʤɑnsə]


Met Arabiese letters:

آسِرْبَیْجَنْسْ , attributief: آسِرْبَیْجَنْسِی


Betekenisse:

Van, betreffende die Aserbeidjanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Aserbeidjan.


Vertalings

Duits: aserbaidschanisch (de)
Engels: Azeri (en), Azerbaijani (en)
Turks: Azeri (tr)


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Aserbeidjans     -  

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ɑsərbəɪ̯ˈʤɑns]


Met Arabiese letters:

آسِرْبَیْجَنْسْ


Betekenisse:

'n Ogoesiese taal taal met ongeveer 31,4 miljoen sprekers; Daar is egter twee variante van Aserbeidjans: Noord-Aserbeidjans en Suid-Aserbeidjans.

Taalkodes:

  • ISO 639-1: az
  • ISO 639-2: aze


Sinonieme:

Azerbeidjans, Aserbaidjans, Azerbaidjans


Vertalings

tradisioneel: 阿塞拜疆語 (āsèbàijiāngyǔ) (zh)
vereenvoudig: 阿塞拜疆语 (āsèbàijiāngyǔ) (zh)
Persoonlike gereedskap