Bespreking:сегодня

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Gewoonlik is "сегодня" 'n bywoord net soos "vandag" in Afrikaans. Net wanneer die woord gesubstantiweer word, soos in "'n goeie vandag en 'n betere môre" is dit 'n onverbuigbare selfstandige naamwoord. Jcwf 00:54, 25 Oktober 2011 (UTC)[antwoord]