Bespreking:Tuisblad
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
skakel se titel== Logo Ontwerp bespreking ==
Goeiedag,
Daar is 'n onderwerp onder bespreking aangaande die logo vir Wiktionary at meta:Wiktionary/logo. Besoek asseblief die werf en help ons om 'n besluit te neem.
Baie dankie
- Ek weet. --Manie 19:57, 24 September 2006 (UTC)
-
- Op die voorblad kan na Wikipedia geskakel word deur middel van Wikipedia. Daar kan ook rondom 18 007 of so iets hakies [[]] geplaas word en 'n pyp (|) wat skakel na Spesiaal:Statistics. Bv. [[Spesiaal:Statistics|{{NUMBEROFPAGES}}]]. Adriaan 10:18, 21 Julie 2007 (UTC)

