Bosniaaks
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Bosniaaks |
| Attributief | Bosniaakse |
| Partitief | Bosniaaks |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Bosniaakse | Bosniaakses |
| Intensiewe vorm | |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [bosniˈjɑːks], attributief: [bosniˈjɑːksə], partitief: [bosniˈjɑːks]
- gesubstantiveer: [bosniˈjɑːksə], meervoud: [bosniˈjɑːksəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: بَُوسْنِیَاكْسْ , attributief: بَُوسْنِیَاكْسِی , partitief: بَُوسْنِیَاكْسْ
- gesubstantiveer: بَُوسْنِیَاكْسِی , meervoud: بَُوسْنِیَاكْسیِسْ
Betekenisse:
- Van, betreffende die Slaamse Bosniërs.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
- Van, betreffende die Bosniese taal.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Bosniaaks | |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
- IPA: [bosniˈjɑːks]
Met Arabiese letters:
- بَُوسْنِیَاكْسْ
Betekenisse:
- 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Bosnië (2004).
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: bs
- ISO/DIS 639-3: bos
- SIL: BWF
Sinonieme:
Vertalings
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Bosniaaks |
| Verboë | Bosniaakse (Vlaams voor klinkers en "h":) Bosniaaksen |
| Partitief | Bosniaaks |
| Verdere verbuigings: Bosniaaks (verbuiging) | |
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- Bosniaaks, van, betreffende die Slaamse Bosniërs.
- Bosniaaks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
- Bosniaaks, van, betreffende die Bosniese taal.
Sinonieme:
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Bosniaaks | |
| Genitief (verouder) |
Bosniaaks | |
| Datief (verouder) |
Bosniaaks(e) | |
| Akkusatief (verouder) |
Bosniaaks | |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Bosniaaksch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [bɔsniˈjaːks]
- Belgies: [bɔsniˈjaːks]
Betekenisse:
- Bosniaaks, 'n Suid-Slawiese taal.