Cimbries
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Cimbries |
Attributief | Cimbriese |
Partitief | Cimbries |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ˈsəmbris], attributief: [ˈsəmbrisə], partitief: [ˈsəmbris]
Met Arabiese letters
- سِمْبْرِیسْ , attributief: سِمْبْرِیسِی , partitief: سِمْبْرِیسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Cimbers in Noord-Italië.
- Van, betreffende die Cimbriese dialek.
Vertalings
Vertalings: Cimbries | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Cimbries |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Dialek van die Beierse tak met ongeveer 2,3 duisend sprekers in Noord-Italië (1978).
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: cim
- SIL: CIM
Vertalings
Vertalings: Cimbries | |||
---|---|---|---|