Denemarke
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Pleknaam
| Enkelvoud | ||
|---|---|---|
| Denemarke | ||
Uitspraak:
- IPA: [ˈdiə̯nəˌmɑrkə]
Met Arabiese letters:
- دَِینِمَركِی
Spelling tot 1909:
- Dénemarke, Dé-nemarke
Betekenisse:
- 'n Naam van 'n staat in Noord-Europa.
Vertalings
|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Denemarke