Desember
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Desember | Desembermaande |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- دَِیسَِمْبِرْ , دِیسَِمْبِرْ; meervoud: دَِیسَِمْبِرْمَانْدِی , دِیسَِمْبِرْمَانْدِی
Spelling tot 1909:
- Désember, meervoud: Désembermaande
Betekenisse:
- Die twaalfde maand van die Gregoriaanse jaar.