Diets
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [dits], attributief: [ˈditsə], partitief: [dits]
- gesubstantiveer: [ˈditsə], meervoud: [ˈditsəs]
- byvoeglik: predikatief: دِیتْسْ , attributief: دِیتْسِی , partitief: دِیتْسْ
- gesubstantiveer: دِیتْسِی , meervoud: دِیتْسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Diets, Diits; attributief: Dietse, Diitse; partitief: Diets, Diits
- gesubstantiveer: Dietse, Diitse; meervoud: Dietses, Diitses
- Van, betreffende die taal Middelnederlands.
- Van, betreffende die tale Nederlands, Vlaams en Afrikaans gesamentlik.
- 1. Middelnederlands
- IPA: [dits]
- دِیتْسْ
- Die Nederlandse taal van ongeveer 1150 tot 1500.
- Nederlands, Vlaams, Afrikaans gesamentlik.
-
- 1. Middelnederlands
- onverboë: Dietsch, verboë: Dietsche, partitief: Dietsch
- IPA:
- Nederlands: onverboë: [dits], verboë: [ˈditsə], partitief: [dits]
- Belgies: onverboë: [diˑts], verboë: [ˈdiˑtsə], (voor klinkers en "h":) [ˈdiˑtsən]; partitief: [diˑts]
- Diets, van, betreffende die taal Middelnederlands.
- Diets, van, betreffende die tale Nederlands, Vlaams en Afrikaans gesamentlik.
- Duuts
- 1. Middelnederlands
- Dietsch
- IPA:
- Nederlands: [dits]
- Belgies: [diˑts]
- Diets, die Nederlandse taal van ongeveer 1150 tot 1500.
- Diets, Nederlands, Vlaams, Afrikaans gesamentlik.
- Duuts
- 1. Middelnederlands