Engelse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Engelse     Engelses  

Uitspraak

IPA: [ˈeŋəɫsə, ˈəŋəɫsə], meervoud: [ˈeŋəɫsəs, ˈəŋəɫsəs]

Met Arabiese letters

اَِڠِلْسِی , meervoud: اَِڠِلْسِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Inwoonster, burgeres van Engeland.

    Vertalings

  Vertalings:    Engelse
Duits: Engländerin(de)
Engels: Englishwoman(en)
Frans: Anglaise(fr)
Italiaans: inglese(it)
Latyn: Angla(la)
Luxemburgs: Englännerin(lb)
Nederlands: Engelse(nl)
Russies: англичанка(ru) (anglitsjanka)
Spaans: inglesa(es)
Sweeds: engelska(sv)
Turks (Osmaans): انگليز(osm) (İngiliz)
Venda: Muisimane, Ḽiisimane
Xhosa: iNgesi
Zoeloe: iNgisi(zu), umNgisi(zu)

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributief van ☞ Engels

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van ☞ Engelsman

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Engelse.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Engelse Engelsen 
Verouderde vorme
Genitief Engelse Engelsen  
Datief Engelse Engelsen

Vroulik

Spelling tot 1934

Engelsche, meervoud: Engelschen

Uitspraak

IPA: [ˈɛŋəɫsə], meervoud: [ˈɛŋəɫsə(n)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Engelse