Esties
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Esties | Estiese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ˈestis], attributief: [ˈestisə]
In Arabiese letters:
- اَِسْتِیسْ , attributief: اَِسْتِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Este; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Estland.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Esties | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈestis]
In Arabiese letters:
- اَِسْتِیسْ
Betekenisse:
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 1,1 miljoen sprekers; die amptelike taal van Estland.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: et
- ISO/DIS 639-3: est
- SIL: EST

