Fidjiaans
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Fidjiaans | Fidjiaanse | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [fiʤiˈjɑːns], attributief: [fiʤiˈjɑːnsə]
Met Arabiese letters:
- فِیجِیَانْسْ , attributief: فِیجِیَانْسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Fidjiane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Fidji-eilande.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Fidjiaans | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [fiʤiˈjɑːns]
Met Arabiese letters:
- فِیجِیَانْسْ
Betekenisse:
- 'n Sentraaloos-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 350 duisend sprekers; een van die amptelike tale van die Fidji-eilande.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: fj
- ISO/DIS 639-3: fij
- SIL: FJI