Gegies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Gegies | Gegiese | Gegies | |
| Vergrotend | Gegieser | Gegiesers | ||
| Oortreffend | Gegieste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| die Gegieste | ||||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- stellend: predikatief: [ˈgegis], attributief: [ˈgegisə], partitief: [ˈgegis]
- vergrotend: [ˈgegisər], partitief: [ˈgegisərs]
- oortreffend: [ˈgegistə]
Met Arabiese letters:
- stellend: predikatief: گَِگِیسْ , attributief: گَِگِیسِی , partitief: گَِگِیسْ
- vergrotend: گَِگِیسِرْ , partitief: گَِگِیسِرْسْ
- oortreffend: گَِگِیسْتِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Gege.
- Van, betreffende die Gegiese variant van die Albanese taal.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Gegies | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈgegis]
Met Arabiese letters:
- گَِگِیسْ
Betekenisse:
- 'n Albanese taal met ongeveer 2,8 miljoen sprekers (1998). Gegies was die amptelike taal van Albanië tot 1945.
Taalkodes:
-
- ISO/DIS 639-3: aln
- SIL: ALS

