Georgies
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Georgies | — |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
— | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) Die taal wat Georgië, ’n land in Oos-Europa.
Taalkodes
- ISO 639-1: ka
- ISO 639-2: geo (B), kat (T)
- ISO 639-3: kat
Vertalings
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Georgies |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van of betreffende Georgië.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Georgies.