Indonesius

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Latyn (la)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Indonēsius     Indonēsiī  
Vroulik   Indonēsia     Indonēsiae  
Onsydig   Indonēsium     Indonēsia  
Bywoord
  Indonēsiē  
Verdere verbuigings: Indonesius (verbuiging)

Byvoeglike naamwoord

Uitspraak

IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: *[ɪndɔˈneːsijʊs], vroulik: *[ɪndɔˈneːsija], onsydig: *[ɪndɔˈneːsijʊ̃(m)]; meervoud: manlik: *[ɪndɔˈneːsijiː], vroulik: *[ɪndɔˈneːsijaɪ̯], onsydig: *[ɪndɔˈneːsija]
bywoordelik: *[ɪndɔˈneːsijeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [induˈniə̯sijœs], vroulik: [induˈniə̯sijɑ], onsydig: [induˈniə̯sijœm]; meervoud: manlik: [induˈniə̯siji], vroulik: [induˈniə̯sijeː], onsydig: [induˈniə̯sijɑ]
bywoordelik: [induˈniə̯sijeː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [indoˈnɛːzius], vroulik: [indoˈnɛːzia], onsydig: [indoˈnɛːzium]; meervoud: manlik: [indoˈnɛːzii], vroulik: [indoˈnɛːzie], onsydig: [indoˈnɛːzia]
bywoordelik: [indoˈnɛːzie]

    Betekenisse

  1. Indonesies, van, betreffende die Indonesiërs.
  2. Indonesies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Indonesië.
  3. Indonesies, van, betreffende die Indonesiese taal.

    Wisselvorme

Indonesiacus