Julie
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Julie | Juliemaande |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- یُیلِي , meervoud: یُیلِیمَانْدِی
Spelling tot 1909:
- Juli, meervoud: Julimaande
Betekenisse:
- Die sewende maand van die Gregoriaanse jaar.