Kaburu
Swahili (sw)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Kaburu | Makaburu |
Lokatief | Kaburuni | Makaburuni |
Met besitskakels: Kaburu (possessief) |
Klas 5, meervoud: klas 6
Met Arabiese letters
- كَبور , meervoud: مَكبور
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Afrikaner, 'n lid van die Afrikaanssprekende bevolking.