Koerdies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Koerdies     Koerdiese        
Vergrotend            
Oortreffend      
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Bywoord
Oortreffend   {{{9}}}  


Uitspraak:

IPA: [ˈkurdis], attributief: [ˈkurdisə]


Met Arabiese letters:

كُوردِیسْ , attributief: كُوردِیسِی


Betekenisse:

Van, betreffende die Koerde; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Koerdistan.


Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Koerdies     -  

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ˈkurdis]


Met Arabiese letters:

كُوردِیسْ


Betekenisse:

'n Versamelnaam vir verskeie Wes-Iraanse tale. Die belangrikste Koerdiese tale is: Kirmandji, Sorani en Suid-Koerdies.

Taalkodes:

  • ISO 639-1: ku
  • ISO 639-2: kur


Vertalings

Persoonlike gereedskap