Komi

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook komi

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Komi     Komi's  

Uitspraak

IPA: [ˈkuə̯mi], meervoud: [ˈkuə̯mis]

Met Arabiese letters

كُوَمِي , meervoud: كُوَمِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (demoniem) 'n Versamelnaam vir twee Fins-Oegriese volkere in Rusland, naamlik die Surjene en Permjake.
  2. Inwoner, burger van Komiland.

    Vertalings

  Vertalings:    Komi
Duits: Komi(de)
Engels: Komi(en)
Esperanto: komiano(eo)
Frans: Komi(fr)
Nederlands: Komi(nl)
Russies: коми(ru) (komi)
Turks: Komi(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Komi      

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 496 duisend sprekers. Daar is egter twee variante van Komi: Komi-Surjeens en Komi-Permjaaks.

    Taalkodes

ISO/DIS 639-2: kom

    Vertalings

  Vertalings:    Komi
Duits: Komi(de)
Engels: Komi(en)
Fins: komi(fi)
Frans: komi(fr)
Russies: коми язык(ru) (komi jazik), коми(ru) (komi)
Turks: Komi dili(tr)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Komi.


Duits (de)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Komi m/v Komi(s)
Genitief Komi(s) Komi(s)
Datief Komi Komi(s)
Akkusatief Komi Komi(s)

Met fraktuurletters

, meervoud:

Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [ˈkoːmi], meervoud: meervoud: [ˈkoːmi(s)]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈkʰoːmi], meervoud: meervoud: [ˈkʰoːmi(s)]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈg̊oːmi], meervoud: meervoud: [ˈg̊oːmi(s)]
Switserduitse standaardtaal: [ˈkoːmi], meervoud: meervoud: [ˈkoːmi(s)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Lid van die Komi.
  2. Komi, inwoner, burger van Komiland.
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Komi o
Genitief Komi
Datief Komi
Akkusatief Komi

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Komi, 'n Fins-Oegriese taal.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Komi Komis, Komi

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits: [ˈkəʊ̯mi], meervoud: [ˈkəʊ̯mi(z)]
Amerikaans: [ˈkoʊ̯mi], meervoud: [ˈkoʊ̯mi(z)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (demoniem) 'n Lid van die Komi.
  2. Komi, inwoner, burger van Komiland.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Komi

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Komi, 'n Fins-Oegriese taal.


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) Komi m Komis
(met lidwoord) le Komi les Komis

Uitspraak

Hulp:IPA: [ko.mi]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (demoniem) 'n Lid van die Komi.
  2. Komi, inwoner, burger van Komiland.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Komi m/v Komi('s)

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈko.mi]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. {{demoniem|nl} 'n Lid van die Komi.
  2. Komi, inwoner, burger van Komiland.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Komi o

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Komi, 'n Fins-Oegriese taal.


Turks (tr)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Komi Komiler
Genitief Kominin Komilerin
Datief Komiye Komilere
Akkusatief Komiyi Komileri
Lokatief Komide Komilerde
Ablatief Komiden Komilerden
Verdere verbuigings: Komi (verbuiging)

Met Arabiese letters

قومی , meervoud: قومیلر

Uitspraak

IPA: [ˈkɔmɪ], genitief: [ˈkɔmɪˌnɪn], datief: [ˈkɔmɪˌjɛ], akkusatief: [ˈkɔmɪˌjɪ], lokatief: [ˈkɔmɪˌdɛ], ablatief: [ˈkɔmɪˌdɛn]; meervoud: [ˈkɔmɪˌlɛɹ], genitief: [ˈkɔmɪlɛˌrɪn], datief: [ˈkɔmɪlɛˌrɛ], akkusatief: [ˈkɔmɪlɛˌrɪ], lokatief: [ˈkɔmɪlɛrˌdɛ], ablatief: [ˈkɔmɪlɛrˌdɛn]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (demoniem) 'n Lid van die Komi.
  2. Komi, inwoner, burger van Komiland.