Litous

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Litous     Litouse        
Vergrotend            
Oortreffend      
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Bywoord
Oortreffend   {{{9}}}  


Uitspraak:

IPA: [liˈtəʊ̯s, ləˈtəʊ̯s], attributief: [liˈtəʊ̯sə, ləˈtəʊ̯sə]


Met Arabiese letters:

لِیتَوْسْ , attributief: لِیتَوْسِی


Betekenisse:

Van, betreffende die Litauers; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Litaue.


Wisselvorm:

Litaus


Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Litous     -  

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [liˈtəʊ̯s, ləˈtəʊ̯s]


Met Arabiese letters:

لِیتَوْسْ


Betekenisse:

'n Baltiese taal met ongeveer 4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Litaue.

Taalkodes:

  • ISO 639-1: lt
  • ISO/DIS 639-3: lit
  • SIL: LIT


Wisselvorm:

Litaus


Vertalings

Persoonlike gereedskap