Masai
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Masai | Masais |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- مَاسَايْ , meervoud: مَاسَايْسْ
Betekenisse:
- 'n Lid van 'n volk in Kenia en Tanzanië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Masai | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [mɑˈsɑɪ̯]
Met Arabiese letters:
- مَاسَايْ
Betekenisse:
- 'n Nilotiese taal met ongeveer 883 duisend sprekers (1994).
Taalkodes:
-
- ISO/DIS 639-3: mas
- SIL: MET
Vertalings
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Masai | Masais, Masai |
| Genitief | Masai's | Masais', Masai's |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: Suid-Afrikaans: [ˈmɑːsaː, mɑːˈsaː, ˈmæsaː], meervoud: [ˈmɑːsaː(z), mɑːˈsaː(z), ˈmæsaː(z)]
- Brits: [ˈmɑːsʌɪ̯, mɑːˈsʌɪ̯, ˈmæsʌɪ̯], meervoud: [ˈmɑːsʌɪ̯(z), mɑːˈsʌɪ̯(z), ˈmæsʌɪ̯(z)]
- Amerikaans: [ˈmɑːsaɪ̯, mɑːˈsaɪ̯, ˈmæsaɪ̯], meervoud: [ˈmɑːsaɪ̯(z), mɑːˈsaɪ̯(z), ˈmæsaɪ̯(z)]
Betekenisse:
- Masai, 'n lid van 'n volk in Kenia en Tanzanië.
Wisselvorm:
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Masai | |
| Genitief |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: Suid-Afrikaans: [ˈmɑːsaː, mɑːˈsaː, ˈmæsaː]
- Brits: [ˈmɑːsʌɪ̯, mɑːˈsʌɪ̯, ˈmæsʌɪ̯]
- Amerikaans: [ˈmɑːsaɪ̯, mɑːˈsaɪ̯, ˈmæsaɪ̯]
Betekenisse:
- Masai, 'n Nilotiese taal.