Noefoors
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noefoors | — |
Uitspraak
- IPA: [nuˈfuə̯rs]
Met Arabiese letters
- نُوفُوَرْس
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Oos-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 40 duisend sprekers wat op die eilande Biak en Noemfor (Numfor) in die Indonesië gepraat word.
Sinonieme
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: bhw
- SIL: BHW
Vertalings
Vertalings: Noefoors | |||
---|---|---|---|