Oeigoerse
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Oeigoerse | Oeigoerses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اُویْغُورْسِی , meervoud: اُویْغُورْسِس
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 1. Vroulike lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
- 2. Vroulike lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoonster, burgeres van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- 3. Vroulike lid van die Siberiese taalgroep.
- 4. Vroulike lid van die Karloekse taalgroep.
Sinonieme
- 1. Oejgoerse
- 2. Oejgoerse
- 3. Oejgoerse, Siberiese, Oos-Turkse, Noordoos-Turkse
- 4. Oejgoerse, Karloekse, Oos-Turkse, Suidoos-Turkse
Vertalings
Vertalings: Oeigoerse | |||
---|---|---|---|
|
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Oeigoers
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Oeigoerse | Oeigoersen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Oeigoerse | Oeigoersen |
Datief | Oeigoerse | Oeigoersen |
Vroulik
Spelling tot 1934
- Oeigoersche, meervoud: Oeigoerschen
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Oeigoerse, vroulike lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
- Oeigoerse, vroulike lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoonster, burgeres van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- Oeigoerse, vroulike lid van die Siberiese taalgroep.
- Oeigoerse, vroulike lid van die Karloekse taalgroep.
Sinonieme
- 1. Oejgoerse
- 2. Oejgoerse
- 3. Oejgoerse, Siberische, Oost-Turkse, Noordoost-Turkse
- 4. Oejgoerse, Karloekse, Oost-Turkse, Zuidoost-Turkse