Portugese
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Portugese | Portugeses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- پَُورْتُیخَِیسِی , meervoud: پَُورْتُیخَِیسِسْ
Spelling tot 1909
- Portugése, meervoud: Portugéses
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoonster, burgeres van Portugal.
Vertalings
Vertalings: Portugese | |||
---|---|---|---|
|
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Portugees
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Meervoud van ☞ Portugees
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Portugese.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Portugese v | Portugesen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Portugese | Portugesen |
Datief | Portugese | Portugesen |
Spelling tot 1934
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [pɔrtyˈɣ̊eːsə, pɔrtyˈɣ̊eɪ̯sə], meervoud: [pɔrtyˈɣ̊eːsə(n), pɔrtyˈɣ̊eɪ̯sə(n)]
- Belgies: [pɔʀtyˈʝeːsə], meervoud: [pɔʀtyˈʝeːsə(n)]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Portugees