Sjabloonbespreking:vert

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Hoekom skakel ons na lokale vertaalde woord in sjabloon?

Ek stel voor ons verander die sjabloon na :

{{{2}}} [[:{{{1}}}:{{{2}}}|{{{2}}}]]

wat vir Engelse vertaling van reënboog sal lewer :

Engels: rainbow

in plaas van :

Engels: rainbow(en)


That would disable the local links, I doubt that this is wanted, hartlike groete, --voëltjie (:> )=| 15:35, 10 Oktober 2008 (UTC)[antwoord]

Interwikti-skakels[wysig]

Daar is 4000+ tale in die wêreld, maar die oorgrote meerderheid daarvan het geen eie wikiwoordeboek nie -en sal dit dalk nooit kry nie: Afrikaans hoort by die elite!-. Op nl.wikt het ek begin om dié wat geen wikti het as uitsonderings in hierdie sjabloon in te voer, maar eintlik was dit taamlik dom van my. Dit sou beter wees om dit om te keer en dié wat wel 'n wikti het tot uitsonderings te maak met 'n switch-funksie. Of ons kan ook die sk-parameter gebruik om die skakel weg te neem vir tale wat geen wikti het nie. Daar is nog nie baie vertalings na hulle nie. Wat vind jy? Jcwf (kontak) 17:17, 7 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]

Baie wiktionaries gebruik {{t|...}} en {{t+|...}} vir die doel.
Ja, maar dit betref gewoonlik die vraag of die bladsy op die ander wikti bestaan. Nie of die werf bestaan nie. Jcwf (kontak) 18:54, 7 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]
Uiteindelik maak die formaat nie soseer saak nie, solank dit konsekwent gebruik word en maklik deur 'n leek verstaan en bygewerk kan word (basies, lees-maklik-skyf-moeilik). Verder moet dit programmaties gelees kan word. Ek het laas week begin om tweetalige woordelyste te bou, maar honderde woorde is nie opgeneem nie, omdat ons sjablone nie konsekwent geïmplementeer is nie. Groete. Naudefj (kontak) 18:09, 7 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]
Skuus, Frank, maar ek begryp die nut van hierdie tweetalige lyste nie. Is dit nie 'n stap terug na die een- of tweedimensionale woordeboeke van die papiertydperk nie? Jcwf (kontak) 18:54, 7 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]
Ek het dit uitgevoer en dit was eintlik nie so moeilik nie.

Ander idees[wysig]

Daar is 'n ander ding wat ons met vertalings kan doen waarmee ek op gd.wikti effens eksperimenteer het. ISO het ook vir talle taalfamilies kodes geskep. Ek het op gd.wikt hierdie kodes vir elke =hooftaal= ingebreng en 'n vertaalblok gemaak waar hierdie kodes in 'n sortable tabel getoon word. Kyk hier byv. en kliek op Eadar-theangachaidhean (vertalings). As jy sorteer op Teaghlach (families) kom alle sondae, zondagen, Sontag ens. bymekaar in die tabel te staan en ook alle dimanches, domingo etc. 'Spielerei' sou die Duitsers sê, hoewel mense wat taalvergelyking doen dit dalk interessant sal vind. Jcwf (kontak) 20:24, 7 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]