Sorbiese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Sorbiese     Sorbieses  

Uitspraak

IPA: [ˈsorbisə], meervoud: [ˈsorbisəs]

Met Arabiese letters

سَُورْبِیسِی , meervoud: سَُورْبِیسِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Vroulike lid van 'n Sorbies sprekende bevolking.

    Vertalings

  Vertalings:    Sorbiese
Duits: Sorbin(de), Wendin(de)
Engels: Sorb(en), Sorbian(en), Lusatian(en), Wend(en)
Nederlands: Sorbische(nl)
Sweeds: sorbiska(sv)
Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Sorbies  
Attributief   Sorbiese  
Partitief   Sorbies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributief van ☞ Sorbies