Sotho
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Sotho | Sotho’s |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سُوَتْهُو , meervoud: سُوَتْهُوسْ
Betekenisse:
- 1. Lid van 'n tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Lid van die Suid-Sotho’s.
Sinonieme:
Vertalings
|
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Sotho | |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈsuə̯tu]
Met Arabiese letters:
- سُوَتْهُو
Betekenisse:
- 1. 'n Tak van die Suidwestelike Sintoe-sone, wat Lozi, Noord-Sotho, Suid-Sotho en Tswana omvat.
- 2. Suid-Sotho.
Sinonieme:
Vertalings
|
Duits (de)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Sotho | Sotho(s) |
| Genitief | Sothos | Sotho(s) |
| Datief | Sotho | Sotho(s) |
| Akkusatief | Sotho | Sotho(s) |
Selfstandige naamwoord
Manlik of vroulik
Met fraktuurletters:
, meervoud: 
Uitspraak:
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [ˈzoːto], meervoud: [ˈzoːtoˑs, ˈzoːto]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈzoːto], meervoud: [ˈzoːtoˑs, ˈzoːto]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈz̥oːd̥o], meervoud: [ˈz̥oːd̥oˑs, ˈz̥oːd̥o]
- Switserduitse standaardtaal: [ˈz̥oːto], meervoud: [ˈz̥oːtoˑs, ˈz̥oːto]
Betekenisse:
- 1. Lid van van 'n tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Suid-Sotho, lid van dié volk.
Sinonieme:
- 1. Sotho-Tswana
- 2. Sutu
Duits (de)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Sotho | |
| Genitief | Sotho | |
| Datief | Sotho | |
| Akkusatief | Sotho |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Met fraktuurletters:
Uitspraak:
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [ˈzoːto]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈzoːto]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈz̥oːd̥o]
- Switserduitse standaardtaal: [ˈz̥oːto]
Betekenisse:
- 1. 'n Tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Suid-Sotho, 'n Sintoetaal.
Sinonieme:
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Sotho | Sotho(s) |
| Genitief | Sotho's | Sothos', Sotho's |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈsʉːtʉː], meervoud: [ˈsʉːtʉː(z)]
- Brits: [ˈsuːtuː], meervoud: [ˈsuːtuː(z)]
- Amerikaans: [ˈsoʊ̯toʊ̯], meervoud: [ˈsoʊ̯toʊ̯(z)]
Betekenisse:
- 1. Lid van van 'n tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Suid-Sotho, lid van dié volk.
Sinonieme:
- 1. Sotho-Tswana
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Sotho | |
| Genitief |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈsʉːtʉː]
- Brits: [ˈsuːtuː]
- Amerikaans: [ˈsoʊ̯toʊ̯]
Betekenisse:
- 1. 'n Tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Suid-Sotho, 'n Sintoetaal.
Sinonieme:
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| Sotho | le Sotho | Sothos | les Sothos |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- 1. Lid van van 'n tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Suid-Sotho, lid van dié volk.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Sotho | Sotho's, Sotho |
| Genitief (verouder) |
Sotho's | Sotho's, Sotho |
| Sotho | Sotho's, Sotho | |
| Akkusatief (verouder) |
Sotho | Sotho's, Sotho |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Manlik of vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈsoːto, ˈsoʊ̯toʊ̯], meervoud: [ˈsoːtoːs, ˈsoʊ̯toʊ̯s; ˈsoːto, ˈsoʊ̯toʊ̯]
- Belgies: [ˈsoə̯toə̯], meervoud: [ˈsoə̯toə̯(s)]
Betekenisse:
- 1. Lid van van 'n tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Suid-Sotho, lid van dié volk.
Sinonieme:
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Sotho | |
| Genitief (verouder) |
Sotho's | |
| Sotho | ||
| Akkusatief (verouder) |
Sotho | |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
-
- Nederlands: [ˈsoːto, ˈsoʊ̯toʊ̯]
- Belgies: [ˈsoə̯toə̯]
Betekenisse:
- 1. 'n Tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.
- 2. Suid-Sotho, 'n Sintoetaal.