Toskies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Toskies     Toskiese     Toskies  
Vergrotend   Toskieser     Toskiesers  
Oortreffend   Toskieste  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  die Toskieste        
Bywoord
Oortreffend   {{{9}}}  

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
stellend: predikatief: [ˈtoskis], attributief: [ˈtoskisə], partitief: [ˈtoskis]

vergrotend: [ˈtoskisər], partitief: [ˈtoskisərs]

oortreffend: [ˈtoskistə]


Write.svg Met Arabiese letters:

stellend: predikatief: تَُوسْكِیسْ , attributief: تَُوسْكِیسِی , partitief: تَُوسْكِیسْ
vergrotend: تَُوسْكِیسِرْ , partitief: تَُوسْكِیسِرْسْ
oortreffend: تَُوسْكِیسْتِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Van, betreffende die Toske.
  2. Van, betreffende die Toskiese variant van die Albanese taal.


Nuvola filesystems www.png Vertalings

Duits: toskisch (de)
Engels: Tosk (en)
Nederlands: Toskisch (nl)
Sweeds: toskisk (sv)
Turks: Toska (tr)


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Toskies     -  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈtoskis]


Write.svg Met Arabiese letters:

تَُوسْكِیسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

'n Albanese taal met ongeveer 2,9 miljoen sprekers (1989). Toskies is die amptelike taal van Albanië sedert 1945.

kode.jpg Taalkodes:

  • ISO/DIS 639-3: als
  • SIL: ALN


Nuvola filesystems www.png Vertalings

Duits: Toskisch (de)
Engels: Tosk (en)
Nederlands: Toskisch (nl)
Sweeds: toskiska (sv)
Turks: Toskaca (tr)


Persoonlike gereedskap