a

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook а

Internasionaal

Aa Aa Aa
a.

Letter

    Betekenisse

Die eerste kleinletter van die Latynse alfabet, wat gewoonlik 'n klinker aandui wat oop en gedek is en vooraan geplaas word.



Afrikaans

Selfstandige naamwoord

a (meervoud a's)


Afkorting
a

Afkorting

    Betekenisse

Afkorting vir jaar.

    Afleiding

Latyns annus "jaar".

    Vertalings

  Vertalings:    a
Engels: a.(en)


Engels (en)

Woord
a

Lidwoord

Uitspraak

IPA: Suid-Afrikaans: [əɪ̯, ə]
Brits:, Amerikaans: [eɪ̯, ə]

    Betekenisse

'n voor medeklinkers.

    Sinonieme

(voor klinkers:) an


Italiaans (it)

Woord
a

Voorsetsel

Uitspraak

IPA: [a]

    Betekenisse

  1. Aan
  2. Na


Luxemburgs (lb)

Woord
(voor spreekpouse, klinkers,
"d", "h", "n", "t" of "z":
)
an
  (origens:)
  a

Voegwoord

Uitspraak

IPA: [ɑ]

    Betekenisse

En

    Wisselvorme

(Voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) an


Nama (naq)

Woord
a

Werkwoord

    Betekenisse

Is,wees[1]

Verwysings


Spaans (es)

Woord
a

Voorsetsel

Uitspraak

IPA: [a]

    Betekenisse

  1. Aan
  2. Na