aalwyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Kransaalwyn.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aalwyn     aalwyne  

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)ɫvəɪ̯n]
   
(lêer)
, meervoud: [ˈɑː(ɫ)vəɪ̯nə]

Met Arabiese letters

آلْڤَیْنْ , meervoud: آلْڤَیْنِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Plant met dik, getande en sapryke blare van die geslag op Wikispecies Aloe waaruit 'n bittere sap getap word wat as medisyne dien.

    Wisselvorme

aalwee

    Vertalings

  Vertalings:    aalwyn
Engels: aloe(en)
Duits: Aloe(de)
Frans: aloès(fr)
Italiaans: aloe(it)
Latyn: aloe(la)
Nederlands: aloë(nl)
Portugees: aloés(pt)
Russies: aloe(ru)
Spaans: áloe(es)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aalwyn.