aan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

 
aan

Byvoeglike naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ɑ(ː)n]


Met Arabiese letters:

آنْ


Spelling tot 1909:

an


Betekenisse:

  1. Vas.
  2. In werking, aan die gang.


Vertalings


Afrikaans (af)

 
aan

Bywoord


Uitspraak:

IPA: [ɑ(ː)n]


Met Arabiese letters:

آنْ


Spelling tot 1909:

an


Betekenisse:

  1. Wat noue omsluiting aandui, soos om die liggam of 'n deel van die liggaam.
  2. Voortdurend.


Vertalings


Afrikaans (af)

 
aan

Voorsetsel


Uitspraak:

IPA: [ɑ(ː)n]


Met Arabiese letters:

آنْ


Spelling tot 1909:

an


Betekenisse:

  1. Om 'n fisieke verband of aaneenskakeling aan te dui.
  2. Om 'n figuurlike verbondenheid of betrekking aan te dui.
  3. Om 'n doel van 'n handeling aan te dui.
  4. Ten gevolge van.
  5. Besig met.


Vertalings


Nederlands (nl)

 
aan

Byvoeglike naamwoord


Uitspraak:

IPA: [aːn]


Betekenisse:

Aan

Nederlands (nl)

 
aan

Bywoord


Uitspraak:

IPA: [aːn]


Betekenisse:

Aan


Nederlands (nl)

 
aan

Voorsetsel


Uitspraak:

IPA: [aːn]


Betekenisse:

Aan


Persoonlike gereedskap