aand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aand     aande  

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ɑːnt], meervoud: [ˈɑːndə]


Met Arabiese letters:

آنْدْ , meervoud: آنْدِی


Spelling tot 1909:

aant, meervoud: aande


Betekenisse:

Die tyd tussen die sononder en die nag.


Vertalings


Persoonlike gereedskap