aansporing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aansporing     aansporings  

Woordafbreking

aan•spo•ring

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Aanmoediging tot aksie; dit wat aanspoor.

    Voorbeeldsinne

As die doelwit is om wins tot die maksimum te verhoog, sal 'n optimale aansporing een wees wat werkers aanmoedig om eerder goed te presteer in die taak wat hulle opgelê is, as om die risiko van vergelding te loop met swak prestasie.

    Vertalings

  Vertalings:    aansporing
Duits: Anreiz(de)
Engels: incentive(en)
Nederlands: aansporing(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aansporing.