aarbei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aarbei     aarbeie  

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ˈɑrbəɪ̯], meervoud: [ˈɑrbəɪ̯jə]


Met Arabiese letters:

آرْبَيْ , meervoud: آرْبَیِّی


Spelling tot 1909:

aarbei, meervoud: aarbei-ë


Betekenisse:

Soort bessie met geel saadjies (Fragaria elatior).


Vertalings


Persoonlike gereedskap