ablatief
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ɑblɑˈtif], attributief: [ɑblɑˈtivə], partitief: [ɑblɑˈtifs]
- gesubstantiveer: [ɑblɑˈtivə], meervoud: [ɑblɑˈtivəs]
- byvoeglik: predikatief: اَبْلاتِیفْ , attributief: اَبْلاتِیڤِی , partitief: اَبْلاتِیفْسْ
- gesubstantiveer: اَبْلاتِیڤِی , meervoud: اَبْلاتِیڤِسْ
- byvoeglik: predikatief: ablatief, ablatiif; attributief: ablatiwe, ablati-we; partitief: ablatiefs, ablatiifs
- gesubstantiveer: ablatiwe, ablati-we; meervoud: ablatiwes, ablati-wes
- Wat betrekking het of die funksie het van 'n ablatief.
- ablatiwies
- IPA: [ˈɑblɑtif], meervoud: [ˈɑblɑtivə]
- اَبْلاتِیفْ , meervoud: اَبْلاتِیڤِی
- Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, wat die middel of instrument aandui waarmee 'n handeling verrig word.
- Woord in die ablatief.
- ablatief, ablatiif; meervoud: ablatiwe, ablati-we
- 1. sesde naamval
- 1. abl.
- IPA:
- Nederlands: [ˈɑblatif], meervoud: [ˈɑblativ̊ə(n)]
- Belgies: [ˈɑblatiˑf], meervoud: [ˈɑblatiˑv̊ə(n)]
- Ablatief, 'n vorm van 'n woord in flekterende tale.
- Ablatief, 'n woord in die ablatief.
- 1. zesde naamval